Life 101 is die eerste RadioRaps Live show. Jonathan breek die ys met pêrels van wysheid oor: Hoe om te sing, hoe om te drink, hoe om te praat en natuurlik 'n les of twee oor die vroulike geslag.
Payment secured by PaygateYou get to watch this video for 48 hours when you pay R57.